Valleibosnaboom

Die Valleibosnaboom (Euphorbia grandidens) is 'n boom wat 6 tot 8 m hoog word. Die boom het afgeplatte fotosinterende stingels.

Valleibosnaboom
Eksemplare naby die Groot-Visrivier
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Subklas:
Rosidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Euphorbioideae
Tribus:
Euphorbieae
Subtribus:
Euphorbiinae
Genus:
Spesie:
E. grandidens
Binomiale naam
Euphorbia grandidens
Haw., (1825)
Sinonieme
  • Euphorbia arborescens Salm-Dyck
  • Euphorbia magnidens Haw. ex Salm.-Dyck

Verspreiding

Die boom kom vanaf Grahamstad tot in die suide van Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek voor. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse. Die boom se FSA-nommer is 350.[1]

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.