Val Thorens
Val Thorens is 'n ski-oord in die Franse département Savoie (région Auvergne-Rhône-Alpes). Met 'n hoogte van 2 300 meter bo seevlak is dit die hoogste in Europa. Val Thorens vorm saam met Saint-Martin-de-Belleville, Les Menuires, Méribel, La Tania en Courchevel die skigebied van Trois Vallées.
Val Thorens | |
---|---|
Val Thorens | |
Val Thorens | |
Koördinate: 45°17′54″N 6°34′47″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Auvergne-Rhône-Alpes |
Département | Savoie |
Arrondissement | Albertville |
Kanton | Moûtiers |
Webwerf | valthorens.com |
Val Thorens word gekenmerk deur gereelde sneeuval in die winter en die pragtige uitsig vanuit die Cime de Caron (3 200 meter bo seevlak). Die dorp beskik oor 68 ski-hellings en moderne kabelkargeriewe.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.