Vaalkoester

Die vaalkoester (Anthus vaalensis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël, nomade en gedeeltelike trekvoël in kort afgevrete grasveld en struikveld, braakveld, vliegvelde en ander oop, kaal plekke. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Buffy pipit.

Vaalkoester
In die Nasionale Bergkwaggapark
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. vaalensis
Binomiale naam
Anthus vaalensis
Shelley, 1900

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anthus vaalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.