Vaalhoekrivier
Die Vaalhoekrivier is 'n klein sytak van die Saalboomrivier en Kraairivier in die noordooste van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Drakensberg net noord van die Otto du Plessis-pas (suidwes van Barkly-Oos) en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Vaalhoekrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Kraairivier→Oranjerivier |
Monding | Saalboomrivier |
Oorsprong-hoogte | 1688 m |
![]() ![]() Vaalhoekrivier |
|
Koördinate: 31°2′35″S 27°28′16″O |
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Vaalhoekrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.