Universiteit van Pittsburgh
Universiteit van Pittsburgh (Engels: University of Pittsburgh) is 'n universiteit geleë in Pittsburgh [ˈpɪts.bɚg] in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië.
Universiteit van Pittsburgh | |
---|---|
Leuse: | Veritas et Virtus |
Leuse in Afrikaans: | Waarheid en Deugde |
Leuse in Engels: | Truth and Virtue |
Gestig: | 28 Februarie 1778 |
Tipe: | Staatsuniversiteit[1] |
Befondsing: | $3,49 miljard[2] |
Kanselier: | Patrick D. Gallagher |
Provoos: | Patricia E. Beeson |
Personeel: | 4 880[3] |
Studentetal: | 28 617[3] |
Voorgraadse studente: | 18 757[3] |
Nagraadse studente: | 9 860[3] |
Ligging: | Pittsburgh, Pennsilvanië
40°26′40″N 79°57′12″W |
Kampus: | Stedelik, 132 akker (53 ha) |
Sport: | NCAA Division I – ACC, EAGL |
Kleure: | Blou en Goud[4] |
Bynaam: | Panthers |
Gelukbringer: | Roc the Panther |
Affiliasies: | AAU, APLU, EDUCAUSE, MSA, ORAU, URA |
Webtuiste: | pitt.edu |
Fotogalery
- Die sogenaamde "Cathedral of Learning"
- Binnekant van die "Cathedral of Learning"
- Die universiteit se kerk, die "Heinz Chapel"
- Binnekant van die "Heinz Chapel"
- Die universiteit se teater, die "Stephen Foster Memorial"
- Kunsgebou, die "Frick Fine Arts Building"
- Studentekwartiere
- Studente speel basketbal
Verwysings
- (en) "PA Higher/Adult Ed.: State-Related Universities". Pennsylvania Department of Education. 3 April 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2006. Besoek op 6 Julie 2008.
- "U.S. and Canadian Institutions Listed by Fiscal Year 2014 Endowment Market Value and Change in Endowment Market Value from FY 2013 to FY 2014" (PDF) (in Engels). National Association of College and University Business Officers and Commonfund Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Oktober 2017. Besoek op 29 Januarie 2015.
- "University of Pittsburgh Fact Book 2015" (PDF) (in Engels). Pittsburgh, PA: University of Pittsburgh. 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 Maart 2016. Besoek op 23 September 2015.
- "Graphic Standards | University of Pittsburgh" (PDF) (in Engels). Communications.pitt.edu. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 5 Junie 2015.
Eksterne skakels
- (en) Die universiteit se webwerf
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Universiteit van Pittsburgh.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.