Universiteit Parys-Saclay

Die Universiteit Parys-Saclay (ook bekend as Université Paris-Saclay) is 'n universiteit in Gif-sur-Yvette, Frankryk wat in 2015 gestig is.[1]

Universiteit Parys-Saclay
Université Paris-Saclay

Gestig:2015
Tipe:Openbare universiteit
President:Sylvie Retailleau
Personeel:9 000
Studentetal:48 000
Ligging:Gif-sur-Yvette, Vlag van Frankryk Frankryk
Bynaam:UPSa
Webtuiste:http://www.universite-paris-saclay.fr

Sedert Oktober 2023 is die universiteit 'n vennoot van IPSA vir dubbelgrade in lugvaart.[2]

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.