Unisa-kunsgalery

Die Unisa-kunsgalery is 'n galery van die Universiteit van Suid-Afrika, geleë in die Kgorong-gebou op die Muckleneuk-kampus van dié universiteit in Pretoria. Die galery het 'n permanente versameling van kontemporêre Suid-Afrikaanse en internasionale kunswerke, en bied ook jaarliks 'n verskeidenheid uitstallings aan.[1]

Unisa-kunsgalery
Ander nameUnisa Space Art Gallery
Stad of dorpPretoria
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Openingsjaar1986
Tipe kunsgaleryInstitusionele kunsgalery
WebtuisteUnisa Art Gallery

Verwysings

  1. "College of Human Sciences: Unisa Art Gallery" (in Engels). Unisa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 9 Maart 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.