Umtamvuna-natuurreservaat
Die Umtamvuna Natuurreservaat is 3 257 hektaar groot en geleë aan die KwaZulu-Natal-kant van die Mtamvunarivier oorkant die voormalige Transkei. Die naaste dorp is Port Edward, 8 km noordoos van die reservaat. Die Mtamvunarivier vorm die suidelike grens van die reservaat, met 'n rivieroewer van ongeveer 28 km.
Umtamvuna Natuurreservaat | |
---|---|
Die kloof in die suide van die reservaat van die Clearwater Trail-uitkykpunt af gesien | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Port Edward |
Umtamvuna Natuurreservaat |
|
Koördinate: 31°1′0″S 30°10′0″O | |
Oppervlak | 3 257 ha |
Openingsjaar | 1971 |
Bestuursliggaam | Ezemvelo KZN-Natuurlewe |
Die reservaat word deur Ezemvelo KZN-Natuurlewe bestuur. Die seldsame plant Watsonia mtamvunae kom in die reservaat voor.
Wildlewe
- Bosbok en
Bron
- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Umtamvuna Nature Reserve. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.