Umkomaas

Umkomaas is 'n klein kusdorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 2 716 in 2011 gehad.[1] Dit is 'n gewilde bestemming vir skubaduikers en diepsee-hengelaars.

Umkomaas
Umkomaas is in KwaZulu-Natal
Umkomaas
Umkomaas
 Umkomaas se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°12′S 30°48′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigtingc. 1861
Oppervlak
  Totaal6,14 km2 (2,37 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 716
  Digtheid442/km2 (1 140/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense64.2%
  Indiërs/Asiërs14.0%
  Bruin mense1.9%
  Swart mense19.3%
  Ander0.6%
Taal (2011)
  Engels 61.5%
  Afrikaans 22.6%
  Zoeloe 11.9%
  Ander 4.0%
Poskode (strate)
4170
Skakelkode039
Onderwater-boog by die Cathedra-duikplek naby Umkomaas
Branders by die monding van die Mkomazi-rivier

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Umkomaas". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.