Ulco
Ulco is 'n moderne myndorp op die R31 hoofpad net 16 km [2] van Delportshoop in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. By Ulco is 'n oopgroefkalkmyn en sementfabriek van Union Lime.
Ulco | |
---|---|
Ulco Ulco se ligging in Noord-Kaap | |
Koördinate: 28°19′0″S 24°13′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Frances Baard |
Munisipaliteit | Dikgatlong |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,86 km2 (3,81 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 860 |
• Digtheid | 87/km2 (230/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 19.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 15.2% |
• Swart mense | 63.4% |
• Ander | 2.0% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 55.7% |
• Afrikaans | 35.9% |
• Engels | 2.2% |
• Sotho | 2.1% |
• Ander | 4.1% |
Poskode (strate) | 8590 |
Poskode (posbusse) | 8590 |
Skakelkode | 053 |
Sien ook
Verwysings
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
Verwysings
- "Hoofplek Ulco". Sensus 2011.
- Reisafstande na Ulco
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.