Uitvoerende kunste
Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.
Bibliografie
- Die Uitvoerende Kunste in die vier provinsies. In: Lantern. Tydskrif vir Kuns en Kultuur. Jaargang 13, nr. 4, Junie 1964
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.