Uitkoms

Uitkoms is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Rouxville se "townships". Tydens die apartheidera was Uitkoms waar Rouxville se kleurlinge gewoon het. Volgens die 2011-sensus het Uitkoms 'n bevolking van 576 gehad, waarvan net 167 (29%) kleurlinge was.[1]

Uitkoms
Uitkoms is in Vrystaat
Uitkoms
Uitkoms
 Uitkoms se ligging in Vrystaat
Koördinate: 30°24′25″S 26°50′24″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitMohokare
HoofplekRouxville
Oppervlak
  Totaal0,20 km2 (0,08 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal576
  Digtheid2 880/km2 (7 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense29.0%
  Swart mense70.8%
Taal (2011)
  Sotho60.4%
  Afrikaans29.0%
  Xhosa8.3%
  Engels1.0%
  Ander1.2%

Sien ook

Verwysings

  1. Subplek Uitkoms tydens die 2011-sensus.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.