Uiehout
Die uiehout (Cassipourea malosana) is 'n klein tot middelgroot boom en is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Republiek die Kongo, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die boom inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap.
Uiehout | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. malosana |
Binomiale naam | |
Cassipourea malosana (Baker) Alston, (1922) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se takke groei in byna horisontale lae en gee aan die boom 'n simmetriese voorkoms. Die boom se FSA-nommer is 529.[1]
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.