UTC-03:00
UTC-03:00 is die tydsone vir:
Lande en gebiede wat geen somertyd toepas nie
Hierdie lande en gebiede is die hele jaar in die tydsone UTC-3:
- Suriname
- Frans Guyana
- Brasilië - noordoostelike state
- Argentinië - westelike en suidelike provinsies
- Catamarca, Chubut, Jujuy, La Pampa, La Rioja, Mendoza, Neuquén, Río Negro, Salta, San Juan, San Luis, Santa Cruz, Tierra del Fuego
Lande en gebiede wat somertyd toepas
Die volgende lande en gebiede het somertyd, maar val in tydsone UTC-3 gedurende die winter in die suidelike halfrond, dit wil sê as standaard tyd van krag is in hierdie gebiede.
- Brasilië - suidoostelike state
- Distrito Federal, Espírito Santo, Goiás, Minas Gerais, Paraná, Rio de Janeiro, Rio Grande do Sul, Santa Catarina, São Paulo
- Uruguay
- Argentinië - oostelike provinsies
- Stad Buenos Aires, Buenos Aires (provinsie), Chaco, Córdoba, Corrientes, Entre Ríos, Formosa, Misiones, Santa Fe, Santiago, Chili del Estero, Tucumán
Eksterne skakels
- (en) Stede in UTC-3
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.