UTC+09:00
UTC+09:00 is die tydsone vir:
Lande en gebiede met UTC+09:00 as standaardtyd | ||
---|---|---|
Lande en gebiede sonder somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Indonesië (Oostelike deel) - Molukken - Papoea – Wes-Papoea | */** | Oostelike Indonesiese Standaardtyd of Waktu Indonesia Timur (WIT) |
Japan | * | Japan Standaardtyd (JST) |
Palau | * | Palautyd (PWT) |
Suid-Korea | * | Korea-standaardtyd (KST) |
Oos-Timor | * | Oos-Timortyd (TPT) |
Lande en gebiede met somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Mongolië (Sone 3) - ajmag Dornod - ajmag Hovd - ajmag Sühbaatar | * | Choibalsantyd (CHOT) |
Rusland (sone 8) - Amoer-oblast - oblast Tsjita - Jakoetië (Westelike deel, inklusief Jakoetsk) | * | Jakoetsktyd (YAKT) |
Lande en gebiede met UTC+9 as somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Australië – Wes-Australië | ** | (Australiese) Westelike somertyd (WDT)[1] |
Mongolië (Sone 2) - Sentrale deel[2] | * | Ulaanbaatar-somertyd (ULAST) |
Rusland (Sone 7) - Boerjatië - oblast Irkoetsk - Oest-Orda Boerjatië | * | Irkoetsktyd (IRKST) |
Verwysings
- Wes-Australië het in 2006 gekies om somertyd vir 'n proefperiode van 3 jaar in te stel, waarna dit geëvalueer sal word.
- (en) Statoids Time Zones of Mongolia
Eksterne skakels
- (en) Stede in UTC+9
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.