UTC+07:00
UTC+7 is die tydsone vir:
Lande en gebiede met UTC+7 as standaardtyd | ||
---|---|---|
Lande en gebiede sonder somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Kambodja | * | Kambodjatyd (CTZ) |
Kerseiland | * | Kerseilandtyd (CXT) |
Indonesië: - Sumatra (Sumatera) - Java - Wes-Kalimantan - Middel-Kalimantan | */** | Indonesiese Westelike Standaardtyd of Waktu Indonesia Barat (WIB) |
Laos | * | Lao-tyd (LAOS) |
Thailand | * | Thailandstandaardtyd (TST) |
Viëtnam | * | Viëtnamstandaardtyd (VST) |
Lande en gebiede met somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Mongolië (Sone 1) - ajmag Bajan-Ölgii - ajmag Hovd - ajmag Uvs | * | Hovdtyd |
Rusland (Sone 6) - Chakassië - Krasnojarsk-krai - oblast Kemerovo - Tyva | * | Krasnojarsktyd (KRAT) |
Lande en gebiede met UTC+7 as somertyd | ||
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Rusland (Sone 5) - Altaj - Altai-krai - Nowosibirsk-oblast - oblast Omsk - Tomsk-oblast | * | Omsksomertyd (OMSST) |
Eksterne skakels
- Stede in UTC+7 (en)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.