USS John C. Stennis (CVN-74)
USS John C. Stennis (CVN-74) is die sewende Nimitz-klas kernaangedrewe superdraer in die Amerikaanse Vloot, genoem na senator John C. Stennis van Mississippi.
USS John C. Stennis (CVN-74)
Vaartuig klas | Nimitz-class aircraft carrier |
---|---|
Vernoem na | John C. Stennis |
Openingsdatum | 11 November 1993 |
Tuishawe | Naval Base Kitsap |
Vervaardiger | Newport News Shipbuilding |
Ligging van vervaardiging | Newport News |
Operateur | Amerikaanse Vloot |
Vlagstaat | Verenigde State |
Roepsein | NJCS |
Teken nommer | CVN-74 |
Die vliegdekskip is op 9 Desember 1995 in diens geneem. Sy tuishawe is tydelik Norfolk, Virginiƫ, vir sy geskeduleerde brandstofhervullingskompleks en opknapping, wat in 2019 begin het. Nadat sy opknapping iewers in die 2020's voltooi is, is hy geskeduleer om na Bremerton, Washington, terug te keer.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.