UEFA Champions League
Die UEFA Champions League is die grootste bekertoernooi vir sokkerklubs ter wêreld. Die Champions League is 'n uitkloptoernooi vir Europese sokkerklubs wat hoog in hulle nasionale ligas geëindig het (sterker liga's sal meer klubs as swakker liga's afvaardig). Die toernooi word deur UEFA georganiseer. Die toernooi begin met die groepuitdunne, waar die boonste twee spanne in elke groep van vier in die uitklopfase van die toernooi speel. Die spanne wat derde in die groep eindig speel verder in die Europa League.
- Hierdie artikel handel oor UEFA se Europese sokkertoernooi, vir ander gebruike, sien Champions League (dubbelsinnig).
UEFA Champions League | |
2023–24 UEFA Champions League | |
![]() | |
Kenteken van die UEFA Champions League | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1955 |
Eienaar | UEFA |
Inwydingseisoen | 1956 |
Deelnemende lande | Europa |
Aantal spanne | 32 (groepfase) |
Mees onlangse kampioen | ![]() |
Verwante kompetisies | UEFA Superbeker UEFA Europa League FIFA-Klubwêreldbeker |
![](../I/Beginning_Arsenal_Sevilla.jpg.webp)
![](../I/Trofeo_UEFA_Champions_League.jpg.webp)
![](../I/UEFA_members_Champs_League_group_stage.png.webp)
UEFA-lidland wat tydens die groepfase verteenwoordig is
UEFA-lidland wat nie tydens die groepfase verteenwoordig is nie
Nie 'n UEFA-lidland nie
Daar word algemeen na die wenner van die Champions League verwys as die sterkste sokkerspan ter wêreld. Die huidige kampioen is Manchester City FC. In 2023 het hulle FC Internazionale Milano met 1–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste Kampioenebeker ingepalm.
Wenners
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met UEFA Champions League. |