Tyrrell Racing
Tyrrell Racing was 'n Formule Een renspan, gestig deur Ken Tyrrell.
Die Suid-Afrikaanse Grand Prix in 1970 was die eerste wedren waaraan die span deelgeneem het. Die grootste sukses is behaal in die vroeƫ jare sewentig, toe Jackie Stewart driemaal (1969, 1971, 1973) 'n bestuurders- en eenmaal (in 1971) 'n vervaardigerskampioenskap gewen het.
Die span kon hierdie prestasie nooit weer herhaal nie, maar wen wel nog renne in die jare sewentig en vroeƫ 80, onder andere die laaste oorwinning vir die Ford Cosworth DFV motor in Detroit in 1983. Teen die einde van 1997 is die span oorgeneem deur "British American Racing" en neem sy laaste seisoen deel as Tyrrell in 1998.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.