Tylecodon hirtifolius

Tylecodon hirtifolius is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 kmĀ² en kom by Komaggas en die Spektakelpas voor waar daar drie subpopulasies is. Die spesie het nie bedreigings nie en word as seldsaam beskou.

Tylecodon hirtifolius
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Tylecodon
Spesie:
T. hirtifolius
Binomiale naam
Tylecodon hirtifolius
(W.F.Barker) Toelken, (1978)
Sinonieme
  • Cotyledon hirtifolia W.F.Barker

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.