Tylden
Tylden is 'n gehuggie in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is vernoem na kaptein G. Tylden van die Royal Engineers wat in 1851 in bevel was 'n veldtog teen die Tamboekiestam.[2]
Tylden | |
---|---|
Gehug | |
Tylden Tylden se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 32°06′32″S 27°44′01″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Enoch Mgijima |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,77 km2 (0,68 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 572 |
• Digtheid | 323/km2 (840/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 11.4% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 87.6% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 87.2% |
• Engels | 7.2% |
• Afrikaans | 4.7% |
• Ander | 0.9% |
Poskode (strate) | 5323 |
Poskode (posbusse) | 5323 |
Skakelkode | 045 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Tylden". Sensus 2011.
- Rosenthal, Eric. 1967. Ensiklopedie van Suidelike Afrika
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.