Tydskrif
'n Tydskrif is 'n versameling gebinde bladsye waarin 'n wye verskeidenheid van inligting oor aktuele onderwerpe en artikels wat oor 'n lang tydperk van belang kan bly, aangetref word. Die mees onlangse uitgawes van tydskrifte word hoofsaaklik in supermarkte en hoekkafeë gevind. Biblioteke bewaar gewoonlik die ouer uitgawes in 'n stoorplek. Artikels word gewoonlik ook gekatalogiseer.
Afrikaanse tydskrifte
Van die bekendste Afrikaanse tydskrifte sluit in:
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tydskrif.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir tydskrif.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.