Twer-oblast

Twer-oblast (Russies: Тверска́я о́бласть, Twerskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Twer.

Twer-oblast
Тверская область
Die ligging van Twer-oblast in Rusland.
Die ligging van Twer-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrikSentrale
Ekonomiese streekSentrale
Stigting29 Januarie 1935
Regering
HoofstadTwer
LeierAndrei Sjeweljof
AmpGoewerneur
WetgewerOblast-doema
Bevolking
Sensus2010
Totaal1 353 392
Volgorde33ste
Digtheid16,09/km2
Stedelik74,7%
Plattelands25,3%
Statistiek
Oppervlakte84 100 km2
Volgorde39de
TydsoneUTC+04:00
Registrasienommer69
Amptelike taleRussies
Webtuistehttp://www.region.tver.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Verwysings

    Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.