Tweespruit
Tweespruit is 'n klein landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is tussen Thaba Nchu en Ladybrand. Die R709-streeksroete gaan deur die dorp.
Tweespruit | |
---|---|
Tweespruit Tweespruit se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 29°11′08″S 27°01′44″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyane |
Munisipaliteit | Mantsopa |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,1 km2 (2,0 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 791 |
• Digtheid | 1 135/km2 (2 940/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 5.3% |
• Swart mense | 90.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 84.3% |
• Afrikaans | 9.1% |
• Engels | 2.0% |
• Gebaretaal | 1.5% |
• Ander | 3.1% |
Skakelkode | 051 |
Galery
- Skoolgeboue - Tweespruit
- Graansuiers in Tweespruit
- Tweespruit Laerskool
Sien ook
Verwysings
- Som van hoofplekke Tweespruit en Borwa 2011-sensus.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.