Tweerivieren
Tweerivieren[1] is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Noord-Kaapprovinsie. Die grenspos mag slegs deur toeriste aan die Kgalagadi-vredespark gebruik word.
Noord-Kaap | Botswana | |
---|---|---|
Streek | Noord-Kaap | Suidweste |
Grenspos | Tweerivieren | Tweerivieren |
Besigheidsure | 07:30 - 16:00 | 07:30 - 16:00 |
Telefoonnommer | (054) 561 0093 | |
Faksnommer | (054) 561 0094 |
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.