Tweeriviere

Tweeriviere is 'n gehug in die Langkloof, aan die R62-roete, 3 km oos van Joubertina en 177 km van Gqeberha.

Hierdie artikel handel oor die nedersetting. Vir die gelyknamige rivier, sien Tweeriviere (rivier).
Tweeriviere
Nedersetting
Tweeriviere is in Oos-Kaap
Tweeriviere
Tweeriviere
 Tweeriviere se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°49′44″S 23°52′52″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKou-Kamma
Oppervlak
  Totaal2,72 km2 (1,05 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal485
  Digtheid178/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense1.0%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense70.3%
  Swart mense27.4%
  Ander1.1%
Taal (2011)
  Afrikaans 77.9%
  Engels 8.5%
  Xhosa 6.8%
  Tswana 2.1%
  Ander 4.8%
Poskode (strate)
6411
Poskode (posbusse)
6411
Skakelkode042

Die gelyknamige rivier ontspring in die Tsitsikammaberge ten suide en suidooste van die dorpie en loop in die Kougarivier in.

Die konsentrasie van die huise skep die indruk van 'n dorp. Alhoewel Jacobus Scheepers in 1765 die grond as leningsplaas ontvang het, het Tweeriviere die tradisionele tuiste van die Olivierfamilie geword.

Sien ook

Verwysings

  1. "Subplek Tweeriviere". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.