Witborsduifie
Die witborsduifie (Turtur tympanistria) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Die voël hou van woud en ruigtes en kom voor in die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika. Die voël is 20 – 22 cm lank en 60 – 85 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Tambourine dove.
Witborsduifie | |
---|---|
'n Mannetjie in Pietermaritzburg (bo), en die wyfie te Kakamega, Kenia (onder) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. tympanistria |
Binomiale naam | |
Turtur tympanistria (Temminck, 1809) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Turtur tympanistria". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.