Turner Classic Movies
Turner Classic Movies (algemeen afgekort as TCM) is ’n Amerikaanse rolprentgeoriënteerde betaaltelevisienetwerk wat besit word deur die Turner Broadcasting System, ’n dogtermaatskappy van Time Warner.
Turner Classic Movies | |
---|---|
URL | www.tcm.com |
Soort webwerf | Rolprentnuus |
Registrasie | Nee |
Beskikbare tale | Engels |
Eienaar | Turner Broadcasting System (Time Warner) |
Geskep deur | |
Gelanseer | 1994 |
Die netwerk het histories net klassieke treffers vertoon (wat voor 1950 uitgereik is), maar wys deesdae ook meer onlangse rolprente. Hul rolprentdatabasis bevat allerlei inligting oor rolprente en akteurs, en is gratis op die internet beskikbaar.
Eksterne skakels
- TMC-rolprentdatabasis: www.tcm.com/tcmdb/ Geargiveer 27 Julie 2011 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.