Turkse Wikipedia
Die Turkse Wikipedia is die Turkse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Desember 2002 begin.
Turkse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Turks |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Desember 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | tr.wikipedia.org |
Dit het tans 569 065 artikels en is die 30ste grootste wikipedia.
Voorbeeld
- 'n Voorbeeld van 'n Turkstalige artikel oor Afrikaans: Afrikaanca.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Turkse Wikipedia. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.