Turffontein (kiesafdeling)

Turffontein was 'n kiesafdeling in Transvaal vir die Suid-Afrikaanse Volksraad en die Transvaalse Provinsiale Raad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910. Die naam is ontleen aan óf die plaas óf voorstad Turffontein.

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.