Turffontein
Turffontein is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
Turffontein | |
---|---|
Turffonteinrenbaan | |
Turffontein Turffontein se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 26°14′41″S 28°2′23″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,63 km2 (1,02 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 15 887 |
• Digtheid | 6 041/km2 (15 650/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 8.7% |
• Indiërs/Asiërs | 2.0% |
• Bruin mense | 5.7% |
• Swart mense | 82.4% |
• Ander | 1.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 22.1% |
• Engels | 17.5% |
• Xhosa | 15.0% |
• Ndebele | 7.3% |
• Ander | 38.1% |
Skakelkode | 011 |
Die Turffonteinrenbaan, wat in 1887 vir perdewedrenne gestig is, is hier geleë.
Groep Twee sing van die voorstad in hul liedjie Die brakke van Turffontein.
Verwysings
- "Subplek Turffontein". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.