Turbodiesel

Turbodiesel verwys na enige dieselenjin wat toegerus is met 'n turboaanjaer. 'n Turboaanjaer is algemeen in moderne motors en vragmotors se dieselenjins om hoër kraglewering, laer uitlaatvlakke, en verbeterde doeltreffendheid te lewer as 'n soortgelyke kapasiteit nie-aangejaagde enjin.[1] Turbodiesels in motors bied 'n hoër vlak van verfyning as hulle natuurlik-geaspireerde eweknieë.[2]

'n Dieselenjin se turboaanjaer

Verwysings

  1. Power for the Future, Dan McCosh. Popular Science. Oktober 1993
  2. Motoring with David Tomlinson. Country life, volume 186, 1992
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.