Tupí-Guaraní-tale
Tupí-Guaraní is die naam van die mees algemene subfamilie van die Tupí-tale van Suid-Amerika. Dit sluit 50 tale in, insluitende die bekendstes, Guaraní en Ou Tupí.
Tupí-Guaraní-tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Genetiese klassifikasie: |
Amerikaans Tupí-Guaraní-tale |
Onderafdelings: |
Guarayu
Tupi
Teneteharan
Kawahib
Kamayurá
Xingu
Noordelike
|
![]() Verspreiding van Tupí-Guaraní-tale |
Die woord "jaguar" is van Tupí-Guaraní-oorsprong,[1] en moontlik ook "capoeira", petunia", "piranha" en "jakaranda".
Sien ook
Verwysings
- Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) aanlyn, by VivA
- Michael, Lev, Natalia Chousou-Polydouri, Keith Bartolomei, Erin Donnelly, Vivian Wauters, Sérgio Meira, Zachary O'Hagan. 2015. "A Bayesian Phylogenetic Classification of Tupí-Guaraní". LIAMES 15(2):193-221.
Eksterne skakels
- Swadesh-lyste van basiese woorde (by Wiktionary se Swadesh-list appendix)
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.