Tumblr

Tumblr (geskryf as tumblr) is 'n gratis sosiale netwerk- en mikrojoernaaldiens wat deur David Karp geskep en deur Yahoo! besit word. Die webtuiste stel mense in staat om teks, stilstaande en bewegende beelde, kwotasies, skakels en oudio-opnames in 'n "tumblrlog“ te publiseer. Gebruikers kan ander persone se webjoernale (blogs) volg om sodoende in kontak te bly. Teen 7 Desember 2018 het die webtuiste reeds meer as 450 miljoen webjoernale gehad.

David Karp, die stigter en voormalige hoof- uitvoerende beampte van Tumblr
Tumblr
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 19 Februarie 2007[1]
Hoofkantoor New York Stad, New York, Verenigde State
SleutelpersoneDavid Karp (stigter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieInternet
ProdukteMikrojoernale, gemeenskapswebwerf
Werknemers406 (April 2017)[1]
MoedermaatskappyYahoo! (2013–hede)
Webwerftumblr.com
Tumblr
Tipe webblad Sosiale netwerk
Mikrojoernaal
Taal(e) Hoofsaaklik Engels
Registrasie Opsioneel
Eienaar Yahoo!
Opgerig 2007
Huidige status Aktief
URL tumblr.com

Verwysings

  1. "Press Information" (in Engels). Tumblr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 20 April 2017.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.