Tsumeb-lughawe

Tsumeb-lughawe (IATA: TSB, ICAO: FYTM) is 'n lughawe wat Tsumeb, 'n dorp in die Osjikoto-streek van Namibië, bedien. Die lughawe is net oos van die dorp.[1] Tsumeb is die ligging van 'n voormalige mynbedryf en is die naaste dorp aan die Etosha Nasionale Park .

Tsumeb-lughawe
lughawe
LandNamibiëWysig
Geleë in administratiewe eenheidTsumebWysig
Geografiese ligging19°15′33″S 17°43′32″E, 19°15′43″S 17°43′57″EWysig
IATA-lughawekodeTSBWysig
ICAO-lughawekodeFYTMWysig

Die Tsumeb ongerigte radiobaken (identifikasie: TM) is op die veld geleë.[2][3]

Verwysings

  1. "Aerial image showing locations of Tsumeb, airport and mine". WikiMapia. Besoek op 18 Februarie 2010.
  2. "TM - TSUMEB". www.pilotnav.com. Besoek op 21 Augustus 2018.
  3. "Tsumeb NDB (TM) @ OurAirports". ourairports.com. Besoek op 21 Augustus 2018.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.