Tsjoewasjies
Tsjoewasjies (Чӑвашла, Čăvašla; [tɕəʋaʂˈla]) is ’n Turkiese taal wat deur die Tsjoewasjiërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Tsjoewasjië. Tsjoewasjies is die enigste oorlewende lid van die Oghoer-tak binne die Turkiese tale en word deur sowat 1,3 miljoen mense gepraat. Tsjoewasjies word in die Cyrilliese alfabet geskryf.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tsjoewasjiërs.
Tsjoewasjies Чӑвашла, Čăvašla | ||
---|---|---|
Uitspraak: | tɕəʋaʂˈla] | |
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Tsjoewasjië | |
Totale sprekers: | 1,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Altaïes Turkies Oghoer Tsjoewasjies | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | cv | |
ISO 639-2: | chv | |
ISO 639-3: | chv | |
![]() | ||
Skryfstelsel
А а | Ӑ ӑ | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё |
Ӗ ӗ | Ж ж | З з | И и | Й й | К к | Л л | М м |
Н н | О о | П п | Р р | С с | Ҫ ҫ | Т т | У у |
Ӳ ӳ | Ф ф | Х х | Ц ц | Ч ч | Ш ш | Щ щ | Ъ ъ |
Ы ы | Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Sien ook
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Chuvash" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 7 November 2017.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjoewasjies.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Tsjoewasjies.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.