Tsjerkessk

Tsjerkessk (Russies: Черке́сск) is die hoofstad van die Republiek van Karatsjai-Tsjerkessië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2013 was 126 206.

Tsjerkessk

Черкесск
Stad
Wapen van Tsjerkessk
Wapen
Die ligging van Karatsjai-Tsjerkessië in Rusland
Die ligging van Karatsjai-Tsjerkessië in Rusland
Tsjerkessk is in Karatsjai-Tsjerkessië
Tsjerkessk
Tsjerkessk
Die ligging van Tsjerkessk in Karatsjai-Tsjerkessië
Koördinate: 44°13′N 42°03′O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKaratsjai-Tsjerkessië
Stigting1825
Regering
  TipeStad-okroeg
  BurgemeesterRoeslan Tambijef
Bevolking
  Totaal126 206
TydsoneUTC+04:00

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

    Eksterne skakels

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.