Tsjeljabinsk

Tsjeljabinsk (Russies: Челя́бинск) is 'n stad in Rusland wat in 1736 gestig is. Dit is die hoofstad van die Tsjeljabinsk-oblast en het in 2014 'n bevolking van 1 169 982 gehad.

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Tsjeljabinsk-oblast.

Tsjeljabinsk
Челябинск

Ligging in Rusland Wapen
Vlag
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Tsjeljabinsk-oblast
 Koördinate 55°10′N 61°24′O
 Stigting 1736
 Stadstatus 1871
 Oppervlakte:  
 - Totaal 486 vk km
 Hoogte bo seevlak 220 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 1 169 982
 - Bevolkingsdigtheid 2 218.7/vk km
 Tydsone UTC +5
 - Somertyd UTC +6
 Burgemeester Michail Joerewitsj
 Amptelike webwerf www.cheladmin.ru

Meteoor

Op 15 Februarie 2013 het 'n meteoor naby Tsjeljabinsk ontplof.

Susterstede

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.