Tsjeggiese Wikipedia

Die Tsjeggiese Wikipedia is die Tsjeggiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin.

Tsjeggiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tsjeggies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig November 2002
Huidige status Aktief
URL cs.wikipedia.org

Dit het tans 540 649 artikels en is die 28ste grootste wikipedia.

Voorbeeld

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.