Tsakane

Tsakane is 'n township aan die Oos-Rand, Gauteng, sowat 10 km suid van Brakpan. Die township het 135 994 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,8% swartmense was.[1] Tsakane is in die 1960's gestig en die grootste huistale is Zoeloe (57,9%) en Suid-Sotho (10,1%).

Tsakane
Tsakane is in Gauteng
Tsakane
Tsakane
 Tsakane se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°21′S 28°22′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitEkurhuleni
HoofplekBrakpan
Stigting1960's
Oppervlak
  Totaal19,75 km2 (7,63 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal135 994
  Digtheid6 886/km2 (17 830/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.2%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.4%
  Swart mense98.8%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Zoeloe57.9%
  Sotho10.1%
  Noord-Sotho7.5%
  Xhosa6.6%
  Ander18.0%
Poskode (strate)
1550
Poskode (posbusse)
1548
Skakelkode010

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Tsakane". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.