Tropicos
Tropicos is 'n aanlyn botamiese databasis wat taksonomiese inligting bevat oor plante bevat, hoofsaaklik uit die Neotropiese ekosone (Sentraal- en Suid-Amerika). Dit word deur die Missouri Botaniese Tuin onderhou en is meer as 25 jaar gelede gestig.
Tropicos
Ligging | St. Louis |
---|---|
Eienaar | Missouri Botaniese Tuin |
Ligging van hoofkantoor | St. Louis |
Taal van werk of naam | Engels |
Amptelike webwerf | https://www.tropicos.org |
Wikidata-eienskap | Tropicos ID, Tropicos publication ID |
Die databasis bevat beelde en taksonomiese en bibliografiese data op meer as 4,2 miljoen herbariummonsters. Daarbenewens bevat dit inligting oor meer as 49 000 wetenskaplike publikasies. Die databasis kan in Engels, Frans of Spaans besoek word. Die oudste rekords in die databasis dateer terug na 1703. [1]
Verwysings
- "Tropicos" (in Engels). Ciencias, Universidad Nacional Autónoma de México. 5 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2017. Besoek op 3 April 2014.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.