Tromp (boukunde)
In argitektuur, is 'n tromp is 'n driehoekige hoek wat die basis van 'n koepel ondersteun.[1] Die visuele doel daarvan is om 'n reghoek in 'n agthoek te vertaal. Sien ook: pendentief.
![](../I/Odzun_cupola.jpg.webp)
Trompe ondersteun 'n koepel in Odzun Basilica, Armeniƫ, vroeƫ 8ste eeu
Konstruksie
![](../I/Squinch.jpg.webp)
'n Tromp in die Paleis van Ardashir in die Fars-provinsie, Iran
'n Tromp word tipies gevorm deur 'n messelboog wat oor 'n vierkantige hoek strek.
Verwysings
- Webster's Ninth New Collegiate Dictionary, 1986, p. 1145
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tromp (boukunde).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.