Trofiese vlak
Daar is verskeie trofiese vlakke wat die funksies van organismes in die natuur skei.
Die vier vlakke is soos volg:
- Produseerders
- Primêre verbruikers
- Sekondêre verbruikers
- Ontbinders
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.