Tritonia cedarmontana

Tritonia cedarmontana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Tritonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike Sederberg voor. Hier het die spesie 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km2 en die enkele populasie kom in 'n kloof voor waar dit op die hellings groei.

Tritonia cedarmontana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
T. cedarmontana
Binomiale naam
Tritonia cedarmontana
Goldblatt & J.C.Manning, (2011)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.