Tripoli Internasionale Lughawe

Die Tripoli Internasionale Lughawe is die internasionale lughawe in Tripoli, Libië.

Tripoli
Internasionale Lughawe

مطار طرابلس العالمي
IATA: TIPICAO: HLLT
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Bedien Tripoli, Libië
Ligging Qasr bin Ghashir, Libië
Hoogte bo seevlak 80 m / 263 vt
Landkaart
ADD is in Libië
ADD
ADD

Ligging van die lughawe in Libië

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
09/27 3 600 11 811 Asfalt/Beton
18/36 2 235 7 333 Asfalt
Statistieke (2008)
Passasiers 3 070 200

Op 12 Mei 2010 om 06:10 (plaaslike tyd) het die geskeduleerde Afriqiyah Lugdiens Vlug 771 vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg hier neergestort terwyl dit die aanloopbaan by die lughawe genader het.


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.