Tringa
Tringa is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 13 spesies.[1] Voëls in die genus is hoofsaaklik varswatervoëls, gewoonlik met helderkleurige bene.
Tringa | |
---|---|
Tringa glareola in sy broeivere. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | Tringa Linnaeus, 1758 |
Spesies | |
13, sien teks | |
Sinonieme | |
Catoptrophorus Bonaparte, 1827 |
Spesies
- Tringa brevipes
- Tringa erythropus – Gevlekte rooipootruiter
- Tringa flavipes – Kleingeelpootruiter
- Tringa glareola – Bosruiter
- Tringa guttifer
- Tringa incana
- Tringa melanoleuca – Grootgeelpootruiter
- Tringa nebularia – Groenpootruiter
- Tringa ochropus – Witgatruiter
- Tringa semipalmata
- Tringa solitaria
- Tringa stagnatilis – Moerasruiter
- Tringa totanus – Rooipootruiter
- Die bene van spesies in die genus is óf rooi (Tringa erythropus), …
- … óf geel (Kleingeelpootruiter), …
- … óf bleekgroen (Groenpootruiter), …
- … óf oker-kleurig (Tringa ochropus).
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tringa. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.