Triakidae

Die Hondhaaie (Triakidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes. Daar is sewe genera met 38 spesies wat hoort tot diƩ familie en sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Triakidae
Triakis semifasciata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Triakidae

J. E. Gray, 1851
Genera

Sien teks.

Kenmerke

Die familie het twee dorsale vinne, die bekken vin is agter by die anale vin en het vyf kieue splete. Die grootte wissel van 50 cm tot 2 m. Die familie kom gewoonlik naby die bodem voor.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Galeorhinus
  • Hypogaleus
  • Mustelus
  • Triakis

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.