Trekspanning

'n Trekspanning is 'n spanning wat veroorsaak dat twee dele van 'n elastiese liggaam, aan weerskante van 'n tipiese spanningsvlak, uitmekaar trek.[1] Dit is die teenoorgestelde van 'n drukspanning. 'n Trek-resspanning is 'n interne spanning wat in die materiaal agterbly na plastiese vervorming en word onderskei van 'n ekstern-toegepaste trekspanning.

Verwysings

  1. Metals Handbook. Ninth Edition, Volume 13: Corrosion. ASM International, Metals Park, Ohio. 1987, pp 11, 13
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.