Trekklavier
'n Trekklavier is 'n musiekinstrument, 'n "groot konsertina" met klawers soos 'n klavier. Dit staan ook bekend as 'n akkordeon.
![](../I/Freret_Street_Festival_2005%252C_New_Orleans_-_Accordian_player.jpg.webp)
Persoon wat 'n trekklavier speel.
![](../I/Acorde%C3%B3n.jpg.webp)
'n Hohner Student akkordeon
Die bekendste trekklavierspeler wat Suid-Afrka opgelewer het, was Nico Carstens (* 1926 – † 2016). Hy het meer as 1 200 liedjies geskryf en op sy trekklavier gespeel.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Trekklavier.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.