Trageë
Trageë, word ook die windpyp genoem, is 'n kraakbeenbuis wat die farinks en die larinks aan die longe verbind, waardeur lug kan deurgaan, en is dus bykans by alle lugasemhalende diere met longe aanwesig.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Trageë.
- histologie by vetmed.wsu.edu
- "Cat Respiratory System " by kent.edu
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.